Hier sal jy nie vandag veel lees nie, want hier het nie veel gebeur nie. Laat opgestaan, en die tradisionele…
Category: Argentinia
Mirador de cerra de colores en Humahuaka se ocarineros
Vandag stap ons die berg uit na die mirador oor die dorpie Puemamarca en die cerro wat kleur gee van…
Purmamarca
Ons is terug in Argentina, die ontbyt is weereens café, té en die mees dekadentste crossants, met vla en heuning,…
Die bus na Purmamarca
Ons ry vandag uit Salta na Purmamarca. Ons gaan eers Suid ry en dan Noord. Die pad is groen aan…
Reserva Natural Quebrada de las Conchas
Cafayate is ‘n plek waar mens tuis kan voel. Almal ry fiets, oud en jonk, bromponies is vol ouma’s en…
Parque Nacional los Cardones en Salta Routa de Vino
Suid uit Salta is dit landbou wêreld. Ek sien mielies, peppers, suikerriet, alles landbou. Dis koring, boontjies en nog mielies.…
Tren of eerder coche de las nubes
Tren de las nubes is die trein in die wolke. Jy vat die trein 7:00 in die oggend uit na…
Circuitos Religioso en MAAM Mummies
Ons stap die stad se strate in en begin die roete op die toeriste kaart stap. Sommer op die hoek…
Ruta del Desierto oppad na Argentina!
Met die stap na die busstop loop ons die meisie van die blyplek, wat moet kosmaak raak. Sy is skoon…
Die son sak vir ons oor San Carlos de Bariloche
Vandag bly ek by die huis. Abré gaan kos koop saam die kinders en ek gaan vir vanaand kos kook,…